Groter Afrikaanse gemeenskap besluit op dag van protes teen Bela
’n Dag van massaprotes gaan oor minder as vier weke van nou teen die Wet op Basiese Onderwys (Bela) gehou…
’n Dag van massaprotes gaan oor minder as vier weke van nou teen die Wet op Basiese Onderwys (Bela) gehou…
Die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie se nasionale finaal vir hoërskoolleerders het op 5 Oktober op Akademia se Leriba-kampus in…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en sy gelukbringer, Matteus, het op 19 September in samewerking met Solidariteit Helpende Hand by die Laerskool…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se direksie het eenparig besluit om die DA en VF+ amptelik te versoek om hulle deelname aan…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het meer as 1 400 leerders in die Wes-Kaap toegespreek tydens ’n besoek aan verskeie skole in dié…
StudentePlein se debatspan het die afgelope naweek met die louere weggestap by die nasionale finaal van AfriForum se Dink of…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en sy gelukbringer, Matteus, het op 13 September in samewerking met die Durbanville-gemeenskapsforum die Laerskool Gene Louw…
Die begrotingsbesnoeiings wat deur die minister van Basiese Onderwys as ’n “nasionale krisis” beskryf word, laat net meer vrae by…
AfriForum beskou die viering van Erfenisdag terwyl die wolk van die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en hul gelukbringer, Matteus, het Maandag (16 September) meer as 1 200 leerders van Laerskool Republiek in Meyerton…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide