AfriForum sê solank BELA-wetsontwerp voorhande is, is president se woorde oor moedertaalonderrig slegs lippediens
AfriForum het in reaksie op president Cyril Ramaphosa se voorspraak vir moedertaalonderrig verklaar dat dit lippediens sal bly solank die…