AfriForum se Welkom-tak plaas Matjhabeng-munisipaliteit op terme
AfriForum se Welkom-tak het op 15 Augustus 2019 die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor rou riool wat tot in…
AfriForum se Welkom-tak het op 15 Augustus 2019 die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor rou riool wat tot in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 Augustus 2019 sy veldtog teen die beoogde steenkoolmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin verskerp ná nog…
AfriForum se Margate-tak het verlede week strafregtelike klagtes teen sowel die bestuurder van die Ugu Distriksmunisipaliteit as die bestuurder verantwoordelik…
AfriForum het aan die begin van Julie 2019 klagtes ontvang oor waterprobleme in die Ritchie-gebied. Inwoners sukkel al vir langer as…
AfriForum se Springs-tak het in Junie ’n nuwe waterpomp vir die Endicott- en Vischkuil-gemeenskap se brandkar geskenk. Dié tak het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Julie 2019 strafregtelike klagtes teen dr. Imogen Mashazi, munisipale bestuurder van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, ingedien….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en ander belanghebbendes vergader in aanloop tot ’n proses om teenstand teen…
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het Tzaneen in Julie 2019 besoek en verskeie projekte is aangepak om dié dorp en gemeenskap op…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 18 Julie 2019 welverdiende erkenning aan werknemers van die Highlands-vullisterrein buite Malmesbury gegee vir hulle uitstekende bestuur…
AfriForum se Tzaneen-tak het tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Julie besluit om ’n volhoubaarheidsprojek in dié dorp van stapel te stuur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide