AFRIFORUM VERWELKOM DWS-BESLUIT OM WEER BLOU-EN-GROENDRUPPELVERSLAG TE PUBLISEER
AfriForum verwelkom die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aankondiging tydens ’n webinaar op 29 Junie dat dié departement weer…
AfriForum verwelkom die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aankondiging tydens ’n webinaar op 29 Junie dat dié departement weer…
’n Lasbrief is op 23 Junie 2021 in die Landdroshof in Randfontein uitgereik vir die inhegtenisname van Themba Goba, die…
AfriForum het vandag sy bekommernis uitgespreek oor die gebrek aan politieke wil by die Departement van Water en Sanitasie (DWS)…
Die AfriForum-tak in Machadodorp het insette gelewer teen ’n beplande myn op die De Kroon-plaas in die Machadodorp-omgewing. Hierdie aksie…
AfriForum het op 17 Junie 2021 kommentaar ingedien op die konsepbeleid vir ambag- en kleinskaalmynaktiwiteite wat die Departement of Minerale Hulpbronne en Energie op 5 Mei…
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die ontwikkeling van mynbou-aktiwiteite in die Marico Biosfeerreservaat teen te staan. Lede van die…
Die AfriForum-tak in Centurion is voortdurend besig om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Dié tak het…
AfriForum en Treasure Karoo Action Group het weer aan die Departement van Water en Sanitasie (DWS) geskryf om te versoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Woensdag, 2 Junie, dringend met lede van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit vergader nadat die…
AfriForum en Treasure the Karoo Action Group is besig om kommentaar saam te stel op die Departement van Water en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide