Alberton-tak blus ses brande in een nag
Die AfriForum-tak in Alberton het op 6 Junie daarin geslaag om ses brande te blus voordat dit katastrofies kon raak….
Die AfriForum-tak in Alberton het op 6 Junie daarin geslaag om ses brande te blus voordat dit katastrofies kon raak….
Die Kammanassie-plaaswag het besluit om pro-aktief op te tree om die afgeleë gemeenskap van Noll, een van die landelike gebiede…
Die verval van munisipaliteite in die Noord-Kaap en die agteruitgang van dienslewering en belangrike infrastruktuur het nou ’n kritieke punt…
Bykans niks kan AfriForum se Benoni-tak keer om slaggate in die gebied te herstel nie – nie eens wanneer die…
Die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit trek nou al vir meer as vier jaar lank skouers op oor riool wat in…
Die park op die hoek van Borcherd- en Rondomstraat in Upington het bykans ’n gedaanteverwisseling ondergaan nadat die plaaslike AfriForum-tak…
AfriForum se Groter Moot-buurtspan en -buurtwag het al keer op keer gewys dat hulle hande vir niks verkeerd staan nie…
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het weer onverpoos gewerk om te verseker dat Pretoria-Noord se strate in Mei skoon…
AfriForum se Wes-Moot-tak het in Mei voortgegaan om die gemeenskap op verskeie maniere te beveilig. Dié tak het onder meer…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het kommentaar op die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit ingedien en aanbevelings gemaak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide