Nala-munisipaliteit begin om rioolprobleem op te los ná volgehoue druk
Nadat die AfriForum-tak in Bothaville die afgelope twee jaar druk op die Nala Plaaslike Munisipaliteit uitgeoefen het oor rioolprobleme, het…
Nadat die AfriForum-tak in Bothaville die afgelope twee jaar druk op die Nala Plaaslike Munisipaliteit uitgeoefen het oor rioolprobleme, het…
Die AfriForum-takke in Lydenburg en Nelspruit het op 15 Oktober skoonmaakaksies in hul onderskeie dorpe aangepak. Die Nelspruit-tak het weer…
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op Sondag 17 Oktober gehelp om water te versprei tydens onderbrekings in dienslewering as gevolg…
Die jeugvleuel van AfriForum se Piet Retief-tak het op 16 Oktober 2021 die kruis langs die N2 teruggeplaas nadat die…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 13 en 14 Oktober 2021 154 kg spinasie uit die tak se groentetuin geoes. Dit…
Die AfriForum-tak het op 9 Oktober 2021 as deel van hulle Ons Dorp-projek slaggate in Joe Slovostraat gevul. Die Ons…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 13 Oktober 2021, vier peperbasbome aan Schoongezigt Estate en Tambotie Park geskenk as deel…
AfriForum se Lichtenburg-tak het op 14 Oktober 2021 agt ton teer gebruik om ongeveer 120 m2 se slaggate in Eerstestraat te…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 11 Oktober 2021 gehelp om ’n sloot in Schwickardstraat te herstel. Hierdie projek is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 Oktober 2021 ’n nuwe tak in die Strand gestig na verskeie versoeke uit die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide