AfriForum Pongola-tak knap vliegveld op
Die AfriForum-tak in Pongola het onlangs begin om die plaaslike vliegveld op te knap, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit nie…
Die AfriForum-tak in Pongola het onlangs begin om die plaaslike vliegveld op te knap, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit nie…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het hande gevat met plaaslike sakeondernemings om weer hoop te skep en ’n verskil te maak…
Die AfriForum-tak in Welkom het op 25 Februarie vir Fouche Loodgieters aangestel om verskeie mangate en verstopte rioolpype in Riebeeckstad…
Die AfriForum-tak in Apiesrivier in Pretoria het op 24 Februarie 2022 vergader om die tak se bestuur te reorganiseer. Die…
AfriForum se Groter Moot-tak het op 19 Februarie hande gevat met die gemeenskap en die spruit by 24ste Laan tussen…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se tak in Prieska het op 15 Februarie 2022 gereorganiseer en ’n nuwe takbestuur aangewys. Die nuwe…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Februarie ’n gemeenskapvergadering in Warrenton gehou waartydens die gemeenskap se bekommernisse bespreek is. Straatligte…
Die AfriForum-tak in Amanzimtoti het op 11 Februarie 2022 voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) by die eThekweni-metro ingedien….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 Februarie sy Vaalharts-tak gereorganiseer. Die nuwe takbestuur bestaan uit Wick Grobler (voorsitter), Deon Theron…
Die AfriForum-tak in Vryheid het die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas om die watertoevoer na die gemeenskap te herstel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide