AfriForum se Springbok-tak skenk brandstof aan boere wat sprinkaanplaag bestry
Die AfriForum-tak in Springbok het die afgelope naweek 400 liter brandstof aan die boere van die Boesmanland geskenk om boere…
Die AfriForum-tak in Springbok het die afgelope naweek 400 liter brandstof aan die boere van die Boesmanland geskenk om boere…
AfriForum se Groter Moot-tak het oor die langnaweek in samewerking met gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek geloods en die spruit tussen 24ste-…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 22 Maart ’n tak in Oos-Londen gestig tydens ’n gemeenskapsvergadering. Die bestuur bestaan uit Dave…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 18 Maart 2022 in samewerking met Wecare4Nelspruit en die Claremont GPF die kante van…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het sedert die tak hul volhoubare slaggatprojek in Maart verlede jaar van stapel gestuur het reeds…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het die oorgroeide sypaadjies in verskeie strate in die dorp die stryd aangesê. Die sypaadjies in…
Die AfriForum-tak in Bethal het op Vrydag 11 Maart hul skoonmaakprojek by die Nestlé-brug voortgesit. Hierdie projek is een wat…
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope maand reeds verskeie padtekens rondom Laerskool Taalfees en Robert Carruthers School oorgeverf sodat…
Die AfriForum-tak in Vryheid het op 15 Maart verskeie voorstelle vir die geïntergeerde ontwikkelingsplan (GOP) by die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 15 Maart gedurende ’n gemeenskapvergadering ’n nuwe takbestuur verkies. Die bestuur bestaan uit Gerrie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide