AfriForum maan munisipaliteit in Welkom om rioolprobleem op te los
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Woensdag 4 Mei die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in Welkom gemaan om die rioolwerke van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Woensdag 4 Mei die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in Welkom gemaan om die rioolwerke van die…
Die gemeenskap in Klerksdorp, onder leiding van die plaaslike AfriForum-tak, het onlangs begin met die opruiming van die voёlpark waar…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het hul voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) by die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit ingedien. Hierdie…
Die AfriForum-tak in Lydenburg het die afgelope naweek gehelp met die organisering van die South African Precision Rifle Association se…
Die AfriForum-tak in Upington het op 30 April hul volhoubare skoonmaakaksie voortgesit. Die tak het voor die Dawid Kruiper Plaaslike…
AfriForum se Mooinooi-tak het op 30 April slaggate in dié dorp gevul nadat AfriForum menigte klagtes ontvang het oor die…
Die AfriForum-tak in Witbank het gedurende April sy projek om die gebied rondom skole te beveilig, voortgesit. Die doelwit van…
Die AfriForum-tak in Edenvale aan die Oos-Rand het op 30 April reuseslaggate in Priceweg in Illiondale gevul. Die pad is…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 27 April die konsentrasiekampbegraafplaas in dié dorp opgeruim om dit mooi en netjies te…
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 28 April geborgde T-hemde by JJ van der Merwe Pre-Primêre Skool afgegee. “Ouers en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide