Pongola-tak knap vliegveld op met #OnsDorpProjek
Die AfriForum-tak in Pongola het die plaaslike vliegveld opgeknap en verskeie verbeterings aangebring, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit versuim het…
Die AfriForum-tak in Pongola het die plaaslike vliegveld opgeknap en verskeie verbeterings aangebring, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit versuim het…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 11 Julie die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla oor die haglike…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het tydens Junie verskeie skoonmaakprojekte en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord…
AfriForum het op 7 Julie 2022 klagtes by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor riool wat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op Woensdag 13 Julie in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein wees oor die voortdurende water- en…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het Junie afgesluit met die grassnyery vir die wintertydperk. Daar is 6,6 ha gras gedurende Junie…
Die AfriForum-tak in Bethal het in Junie verskeie projekte in die dorp aangepak om die dorp se algehele voorkoms en…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 3 Julie die Grace Baby Haven, ’n veilige hawe vir weggooi- en mishandelde babas,…
AfriForum se regspan, Hurter Spies Ingelyf, het op 6 Julie ’n prokureursbrief aan die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit gerig om te…
AfriForum het vandag met hulle regspan gekonsulteer oor die krag- en waterkrisis in Parys. Die krisis spruit voort uit Ngwathe…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide