AfriForum dien Paia-aansoek teen eThekwini-metro in
AfriForum het op 7 Oktober ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) ’n aansoek teen die…
AfriForum het op 7 Oktober ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) ’n aansoek teen die…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 4 September ’n minisubstasie op die hoek van Da Vinci- en Moerdykstraat beveilig. Die transformator…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 1 Oktober altesaam 20 vrugtebome waaronder appel-, peer-, pruim-, nartjie-, lemoen-, nektarien- en appelkoosbome sowel…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 1 Oktober die Hoëveldse Tuine met ’n heerlike tuinfees ingewy. Dié tak het die…
Die AfriForum-takke in Upington, Kakamas, Keimoes, Kuruman, Kathu, Williston en Springbok het gedurende September aan dié organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek…
AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan se hande staan vir niks verkeerd nie. Hulle het die laaste week…
Die AfriForum-tak in Brits het op 27 September saam met die leerders van Laerskool De Kroon twee witstinkhoutbome (Celtis africana)…
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende September slaggate in Lichtenburg opgevul. Daar is 13,5 ton teer gebruik om ongeveer 520 slaggate…
AfriForum se Overstrand-tak het op 30 September vier vullisdromme aangekoop vir die Hermanus Country Market in Hermanus in ’n poging…
AfriForum se Worcester-tak het op 24 September twee kompetisies geloods om die gemeenskap by Erfenisdag en die plant van bome…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide