Sasolburg-tak pak Februarie met ywer aan
Nadat AfriForum se Sasolburg-tak die Hoëveldse Tuine onder hande geneem het, het dié tuine ’n groot trekpleister vir die gemeenskap…
Nadat AfriForum se Sasolburg-tak die Hoëveldse Tuine onder hande geneem het, het dié tuine ’n groot trekpleister vir die gemeenskap…
Taklede het die afgelope maand ingespring en die grootste slaggate opgevul om sodoende verdere probleme te voorkom wat met die…
AfriForum versoek van die uMhlathuse Plaaslike Munisipaliteit om ’n geskrewe aksieplan om die gereelde rioolstorting in Veldenvlei in Richardsbaai op…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het gedurende Februarie meer as vyf hektaar gras in hierdie dorp gesny. Die areas waarop daar…
Die Ekurhuleni-metro het vroeër die week, weens onverpoosde druk vanaf AfriForum-takke in die area, aangekondig dat dié munisipaliteit vullisverwyderingsvoertuie gaan…
CJ Scholtz, ’n lid van AfriForum se Bellville-buurtwag, het op Donderdagoggend 23 Februarie ’n verdagte voertuig in ’n industriële gebied…
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op 28 Februarie water aan die Bronkhorstspruit-gemeenskap verskaf. Dit volg nadat sekere dele van die dorp…
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet)…
AfriForum se Standerton-tak het op 23 Februarie saam met die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit die gras by die hoofsubstasie in Mopanieweg…
AfriForum het Dinsdag 21 Februarie 2023 instandhoudingswerk by die Loskopdam-monument gedoen. Lede van AfriForum se Kranspoort- en Middelburg-takke het gehelp…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide