Sasolburg-tak hou dorp steeds netjies
AfriForum se Sasolburg-tak het op 27 Mei weer hulle maandelikse mark in die Hoëveldse Tuine gehou waar verskillende kunstenaars die…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 27 Mei weer hulle maandelikse mark in die Hoëveldse Tuine gehou waar verskillende kunstenaars die…
Die AfriForum-tak in Heilbron het in Mei ’n kontrakteur aangestel om die dorp op ’n weeklikse basis skoon te maak….
AfriForum se Springs-tak het die afgelope naweek besluit om self in te gryp om hul dorp weer netjies te maak….
AfriForum se Warmbad-tak het in Mei in samewerking met verskeie gemeenskapslede ingespring om onder meer Chris Hani-rylaan skoon te maak…
Die voorsitter van die AfriForum-tak in Parys het op 24 Mei ’n gemeenskapsgroep begelei om saam met die Departement van…
AfriForum se Malmesbury-tak het sy bestuur op 23 Mei gedurende ’n takvergadering gereorganiseer. Die bestuur bestaan nou uit Riaan Muller…
AfriForum se Bloemfontein-tak het vandag ’n brief oorhandig aan die Vrystaatse Dobbel, Drank en Toerisme Owerheid sowel as die Mangaung-metropolitaanse…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs straatligte in die strate van die Dawid Kruiper-munisipaliteit opgerig omdat die huidige straatligte nie…
AfriForum se Centurion-buurtspan het op 20 Mei skouer aan die wiel gesit en op die gemeenskap se noodkreet om die…
AfriForum se Kimberley-tak het op 20 Mei die Burger-monument by die Magersfontein-slagveld skoongemaak en kranse neergelê. Dié projek is saam…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide