AfriForum se Bethlehem-tak bied opleiding aan
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 23 Julie 2019 ’n Stop the bleed-klas vir die gemeenskap aangebied.
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 23 Julie 2019 ’n Stop the bleed-klas vir die gemeenskap aangebied.
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Tzaneen-tak het op 23 Julie 2019 gereorganiseer en ’n nuwe buurtwag- en veiligheidsvoorsitter gekies.
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 20 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, die SAPD en gemeenskapslede in die vroeë…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die Ekurhuleni-metropolisie, die plaaslike GPF en verskeie…
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met die SAPD en Kilnerpark Sekuriteit tydens een…
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 18 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF drie vermeende verdagtes vasgetrek. Die buurtwag…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide