AfriForum help om grondbesetting in Nelspruit af te weer
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Nelspruit-buurtwag het in samewerking met ACS Security, Hi Tech Security en MBM Protection Services ’n grondbesetting…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Nelspruit-buurtwag het in samewerking met ACS Security, Hi Tech Security en MBM Protection Services ’n grondbesetting…
Die AfriForum-buurtwag in Benoni se SNIPR-kameramoniteringsprojek het op 13 Julie 2020 gehelp dat PHP Security en die SAPD drie verdagtes in hegtenis…
Lede van AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Julie 2020 vinnig gereageer nadat hulle ’n noodroep van ’n huis wat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n nuwe buurtwag in Ermelo gestig. Die buurtwagbestuur bestaan uit Heinrich Jansen van Rensburg…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 28 Junie 2020 vier verdagtes vasgetrek nadat die buurtwag inligting ontvang het dat ’n gesteelde voertuig…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n buurtwag in Malalane op die been gebring nadat gemeenskapslede die organisasie genader het…
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel…
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het op 27 Junie 2020 ’n plaaspatrollie gehou om sigbaarheid in die landelike gebiede te verhoog. 78 lede van…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het die afgelope twee weke behoorlik ingespring om misdaad in dié gemeenskap te bekamp. Twee lede van…
AfriForum se Alfa-buurtwag het die SAPD in Hermanus op 22 Junie 2020 gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te kry en vyf…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide