Flink optrede in Witrivier lei tot opspoor van gesteelde voertuig
’n Lid van AfriForum-buurtwag in Witrivier se vinnige optrede en paraatheid het daartoe gelei dat ’n gesteelde voertuig binne minute…
’n Lid van AfriForum-buurtwag in Witrivier se vinnige optrede en paraatheid het daartoe gelei dat ’n gesteelde voertuig binne minute…
Lede van AfriForum se buurtwagte in Germiston, Krugersdorp en Roodepoort is op 30 September by ’n toekenningsaand vereer vir hul…
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het die SAPD op 28 September 2020 in ’n skietvoorval bygestaan nadat ’n gewapende roof skeefgeloop…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 27 September 2020 by die plaaslike begraafplaas gepatrolleer om die gemeenskap die geleentheid te…
AfriForum se Lydenburg-protospan het op 12 September 2020 spoorsny- en bykomende opleiding ontvang. Sewe lede is opgelei in spoorsny en…
AfriForum se Heidelberg-buurtwag, wat in Augustus gestig is, het die afgelope week sukses behaal deur saam met die SAPD te…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Boksburg, Brakpan, Benoni, Edenvale, Germiston, Kempton Park en Springs het op 18 September 2020 in…
AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied het op 18 September deelgeneem aan dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die patrollie…
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 18 September aan die burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem wat reg oor die land gehou…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide