AFRIFORUM SE MUSINA-TAK STIG BUURTWAG
AfriForum het op 19 November ’n buurtwag in Musina gestig, waarna buurtwaglede opleiding ontvang het. Die Musina-gemeenskap het onlangs ’n…
AfriForum het op 19 November ’n buurtwag in Musina gestig, waarna buurtwaglede opleiding ontvang het. Die Musina-gemeenskap het onlangs ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het die week van 9–13 November vir Richard Cronje, ’n buurtwaglid van Hartbeesfontein, vir opleiding as…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16 November die plaaslike polisie gehelp om…
Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van Marnus Pretorius van Vryburg/Hartswater Trailer Hire ontvang. Die…
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die afgelope naweek weer eens aan ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 48…
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en selfverdediging. Hierdie opleiding in regsaspekte…
AfriForum se buurtwag in Dullstroom het op 13 November nuwe patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting bestaan uit magnete vir voertuie, glimbaadjies,…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 12 November die Buffelshoek-plaaswag gestig ná verskeie vergaderings met lede van die landelike gemeenskap van…
AfriForum se Potgietersrus-buurtwaglede het op 2 November bystand verleen tydens ’n brand by Nedan Oil. Dié buurtwag het Maandagaand inligting…
Die AfriForum se Pietersburg-buurtwaglede het op 31 Oktober ’n gebiedverkenningsaksie gehou, opleiding ontvang en ’n gebeurlikheidsplan opgestel en ingeoefen. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide