AFRIFORUM-BUURTWAG IN SPRINGS VIND MOTOR MET BEHULP VAN SNIPER-TEGNOLOGIE
Die AfriForum-buurtwag in Springs het vroeg vanoggend in samewerking met Blue Hack Tactical en Beast Tactical ’n gesteelde voertuig teruggevind….
Die AfriForum-buurtwag in Springs het vroeg vanoggend in samewerking met Blue Hack Tactical en Beast Tactical ’n gesteelde voertuig teruggevind….
AfriForum het op 1 November ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Hierdie…
AfriForum het in November vanjaar ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Dié…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 1 Desember 2020 ’n gekaapte voertuig teruggevind nadat die buurtwag inligting ontvang het van…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het in die vroeë oggendure van 2 Desember 2020 gehelp om verdagtes vas te trek nadat die…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 November 2020 gehelp om twee vermeende kapers vas te trek nadat die buurtwag inligting ontvang…
AfriForum se Bothaville-tak het verlede week vier kameras op die hoek van Van der Lingenstraat en Presidentrylaan in die hoofstraat…
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 20 November ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog in aanloop tot…
Die AfriForum-tak in Zeerust gaan sekuriteitskameras wat op 23 November 2020 in die dorp opgerig is, moniteer om die algemene…
Die AfriForum-buurtwag in Springs het die afgelope naweek saam met veiligheidsrolspelers aan veiligheidsaksies deelgeneem waartydens verskeie inhegtenisnames uitgevoer is. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide