AfriForum se Brits-buurtwag help aktief om misdaad te bekamp
Die AfriForum-buurtwag in Brits het in Januarie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het in Januarie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Malmesbury-tak het op 27 Januarie 2022 in samewerking met die…
Die AfriForum-buurtwag in die Strand het op 21 Januarie ’n suksesvolle massapatrollie in samewerking met ander veiligheidsrolspelers in die omgewing…
Die AfriForum-buurtwag in Nelspruit het op 21 Januarie 2022 ’n sigbaarheidspatrollie gehou om misdadigers die gebied te ontsê. Die buurtwaglede…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het gedurende die feestyd aktief die gemeenskap veilig gehou. Sowat 37 aktiewe patrollielede het 103 patrollies…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 12 Januarie 2022 in samewerking met die…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het op 10 Januarie 2022 gehelp om twee verdagtes by die Suiderberg-reservoir vas te trek danksy die…
Die AfriForum-takke in die Karoo het gedurende die afgelope feestyd weer gewys hoe groot rol hulle in die plaaslike gemeenskappe…
AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte het die feesseisoen op 15 Desember 2021 afgeskop met ’n massapatrollie as deel van die burgerregtewaghond se…
Tydens ’n geleentheid wat AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag op 9 Desember 2021 by die Redberry-aarbeiplaas buite George aangebied het, het Eduan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide