AFRIFORUM SE VRYBURG-TAK ONTVANG BRANDBESTRYDINGSTOERUSTING
Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van Marnus Pretorius van Vryburg/Hartswater Trailer Hire ontvang. Die…
Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van Marnus Pretorius van Vryburg/Hartswater Trailer Hire ontvang. Die…
AfriForum neem vandeesweek deel aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidskwessies. Die tema van die…
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die afgelope naweek weer eens aan ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 48…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 16 November ’n konstruktiewe vergadering gehad met kol. Phillip Abakhole Maluleke, die bevelvoerder van die Brooklyn-polisiekantoor…
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en selfverdediging. Hierdie opleiding in regsaspekte…
Deur Marthinus Koekemoer “Hy het ons familie verwoes.” Só het ’n emosionele Marie Hamman, ma van Lizel Visagie, wat op…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Vrywilligers is AfriForum se hande en voete op grondvlak en die sowat 150 aktiewe AfriForum-takke is nou…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan die vervolging teen Khumbulani Malinga herinstel nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die saak toegetree het….
AfriForum het op 16 November ’n kranslegging by sy hoofkantoor in Centurion gehou in solidariteit met die geleentheid wat landbou-organisasies in…
AfriForum se buurtwag in Dullstroom het op 13 November nuwe patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting bestaan uit magnete vir voertuie, glimbaadjies,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide