SAAK TEEN OUERS VAN MISHANDELDE BABA NA HOOGGEREGSHOF OORGEPLAAS
Die saak teen twee ouers wat in hegtenis geneem is op klagtes van kindermishandeling, is vandag in die Pretoriase Landdroshof…
Die saak teen twee ouers wat in hegtenis geneem is op klagtes van kindermishandeling, is vandag in die Pretoriase Landdroshof…
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 20 November ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog in aanloop tot…
Die AfriForum-tak in Zeerust gaan sekuriteitskameras wat op 23 November 2020 in die dorp opgerig is, moniteer om die algemene…
Deur Alet Rademeyer ’n Aansoek om steenkool op die voorstoep van die Nasionale Krugerwildtuin te ontgin, is deur die Departement…
AfriForum het op 19 November ’n buurtwag in Musina gestig, waarna buurtwaglede opleiding ontvang het. Die Musina-gemeenskap het onlangs ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het deelgeneem aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidskwessies. Vanjaar se…
Deur Alet Rademeyer AfriForum het deelgeneem aan die Verenigde Nasies (VN) se 13de Forum oor Minderheidskwessies. Die tema is: “Haatspraak,…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het die week van 9–13 November vir Richard Cronje, ’n buurtwaglid van Hartbeesfontein, vir opleiding as…
Nadat die AfriForum-tak in Potchefstroom die rioolprobleme op die dorp aan die administrateur, Thupi Mokhatla en die direkteur van infrastruktuur,…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16 November die plaaslike polisie gehelp om…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide