AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die…
Die AfriForum-tak in Standerton het die afgelope week water aan die gemeenskap verskaf nadat die watertoevoer vir langer as ’n…
Nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n skrywe aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig het om te versoek dat ’n bakkie, wat…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus….
Nadat AfriForum verlede maand ’n dringende skrywe aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in Upington gerig het, het die munisipaliteit…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 11 Augustus ’n brand langs die Oewerklub in Schoemansville geblus. Die tak se splinternuwe waterkar…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 10 Augustus ’n vermeende dief in hegtenis geneem…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 5 Augustus vir Leonie Kambouris ondersteun om strafregtelike klagtes van aanranding by die Benoni-polisiekantoor aanhangig…
Die AfriForum-tak in Brits het op 5 Augustus sy huidige bestuur gereorganiseer. Johan de Klerk, voormalige ondervoorsitter van die tak, het…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 30 Julie verskeie brandpunte in dié dorp besoek waar grootskaalse rioolstorting en -lekkasies voortdurend plaasvind…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide