Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum eis dat die voorgestelde hernoeming van Schröderstraat in Upington onmiddellik gestaak word.
Schröderstraat is deel van ons geskiedenis. Ons weier om toe te laat dat politieke ideologieë ons dorp se identiteit herskryf sonder die gemeenskap se stem!
Teken die petisie en staan saam teen hierdie onbillike naamsverandering.
"*" indicates required fields
09/07/2025
Red Schröderstraat – ons geskiedenis is nie onderhandelbaar nie!
AfriForum eis dat die voorgestelde hernoeming van Schröderstraat in Upington onmiddellik gestaak word. Schröderstraat is deel van ons geskiedenis. Ons weier om toe te laat dat politieke ideologieë ons dorp se identiteit herskryf sonder die gemeenskap se stem! Teken die petisie en staan saam teen hierdie onbillike naamsverandering.




