AfriForum-tak in Sasolburg herstel slaggate in Mosegastraat
As deel van AfriForum se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek het die AfriForum-tak in Sasolburg op 12 Oktober 21 slaggate in Mosegastraat herstel. Altesaam…
As deel van AfriForum se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek het die AfriForum-tak in Sasolburg op 12 Oktober 21 slaggate in Mosegastraat herstel. Altesaam…
AfriForum se Dullstroom-tak het 30 sakke teer aan Drive Dullstroom Destiny geskenk as deel van hul volgehoue poging om die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 15 Oktober Springbokstraat nuwe skop gegee as deel van die organisasie se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek. Die…
Die AfriForum-buurtwag van Vaalharts se hommeltuig-eenheid het op 15 Oktober ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van ’n vermeende…
Klerksdorp se AfriForum-tak en talle ander beswaarmakers het sukses behaal toe die ontwikkelaar wat ’n aansoek gebring het om 4…
AfriForum doen ’n beroep op veral inwoners van Pretoria, Johannesburg en Durban om nie die krane onnodig oop te draai…
AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak, tesame met die AfriForum-tak in Moreletapark, het op 12 Oktober ’n Clearview-heining om die veld op…
Die AfriForum-tak in Matzikama het in September as deel van Nasionale Boomplantmaand die Rosendal-park in Vredendal aangeneem en spekbome in…
AfriForum Brandweer en AfriForum se Wilgehof-buurtwag was op 13 Oktober blitsig op ’n ongelukstoneel in Walter Sisulu-rylaan waar ’n voertuig…
Die AfriForum-tak in Bothaville eis dringende antwoorde van die Nala Plaaslike Munisipaliteit oor die haglike toestand van die dorp se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide