Vullisverwyderingskrisis bereik breekpunt in Mookgophong, AfriForum bied hulp aan munisipaliteit
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandeesweek, te midde van die voortslepende vullisverwyderingsprobleme in Mookgophong, na die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit uitgereik en…