Uitspraak voorbehou in saak oor SAMRK-magte
AfriForum se regspan het vandag in die Konstitusionele Hof argumente gelewer en onduidelikhede uitgeklaar oor die beperkte aard van die…
AfriForum se regspan het vandag in die Konstitusionele Hof argumente gelewer en onduidelikhede uitgeklaar oor die beperkte aard van die…
AfriForum doen opnuut ’n beroep vir dringende strukturele hervorming in die watersektor, insluitend verbeterde oorsig, deursigtige verslagdoening, verantwoordingsmeganismes vir mislukte…
AfriForum doen ’n beroep op die Mohokare Plaaslike Munisipaliteit om die ontwikkeling van Matlakeng Uitbreidings 11 tot 15 te heroorweeg….
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan strafregtelike klagtes teen Cedric Nkabinde, stafhoof van minister Senzo Mchunu, indien weens die doelbewuste lewering van…
AfriForum en Saai het vandeesweek hande gevat met Nkosi Zweloxolo Stokwe en die Adopt-A-Village Landelike Voedselsekerheidsinisiatief om die Mtingwevu-gemeenskap, naby…
Die burgerregteorganisasie AfriForum, het die G20-lande versoek om tydens diplomatieke gesprekke met die Suid-Afrikaanse regering tydens die G20-beraad en daarna,…
AfriForum se Cradock-tak het as deel van hul #OnsDorp-projek 64 straatname in die dorp op randstene geverf. Dié projek is…
AfriForum moniteer die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit noukeurig om volle nakoming van die hofbevel…
Die Mineraleraad van Suid-Afrika het gister (10 November) ’n aansoek ingedien om saam met AfriForum toe te tree as party…
AfriForum se takke aan die Oos-Rand, waar onder Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kemptonpark en Springs, was behoorlik bedrywig…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide