AfriForum se Potgietersrus-buurtwag lewer bystand ná skietvoorval
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag het Saterdagaand, 10 Oktober 2020, op ’n skietvoorval gereageer en die SAPD bygestaan met die inhegtenisneming van…
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag het Saterdagaand, 10 Oktober 2020, op ’n skietvoorval gereageer en die SAPD bygestaan met die inhegtenisneming van…
Alana Bailey Suid-Afrika is nie die enigste land wat stoei met vraagstukke oor die behoud van standbeelde en monumente wat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel….
Die impak van trauma strek verder as slegs individue wat direk getuies was of self geweld beleef het. Die gemeenskappe…
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 3 Oktober 2020 die R25/Masada-kruising skoongemaak ná die vullisverwyderingstrokke groot hoeveelhede rommel daar…
Deur Carien Bloem – bestuurder van Onderwyssake by AfriForum Taal vergestalt betekenis. Dit gee nie net inhoud en lewe aan…
’n Lid van AfriForum-buurtwag in Witrivier se vinnige optrede en paraatheid het daartoe gelei dat ’n gesteelde voertuig binne minute…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 30 September die eerste skadunette begin span oor die 1 000 m²-grond wat vir die…
Lede van AfriForum se buurtwagte in Germiston, Krugersdorp en Roodepoort is op 30 September by ’n toekenningsaand vereer vir hul…
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het die afgelope week gedreig dat die datums vir die verskyning van Oudpresident Jacob Zuma voor die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide