AfriForum waarsku oor eensydige vervolgings van apartheidseramisdade
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dokumentêr uitgereik wat ook die soeklig werp op ANC-lede en hul alliansievennote se misdade tydens…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dokumentêr uitgereik wat ook die soeklig werp op ANC-lede en hul alliansievennote se misdade tydens…
AfriForum het vandag in ’n mondelinge voorlegging voor die Krieket SA (KSA) se Social Justice and Nation Building- (SJN-)paneel gesê…
Deur Chanté Kelder Gemeenskappe besef toenemend dat hulle in die huidige klimaat meer en meer verantwoordelik is vir hulle eie…
AfriForum se Pionier-tak in Meyerspark het die naweek van 24 tot 25 Oktober sowat drie ton se goedere aangery na…
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR) gerig waarin die jeugorganisasie eis dat…
Die Noordwes-hooggeregshof het op 12 Oktober beslis dat Ian Buys wel as kandidaat vir die kampusstudenteraad (KSR) mag staan nadat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die ekonomiese groeiplan wat vandag deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is, as ekonomies naïef en utopies…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se lede en ondersteuners gaan op 16 Oktober om 10:00 by die gronde langs die Kommando N5-restaurant…
AfriForum se Teks-tak het die afgelope naweek meer as 1 ton teer gebruik om slaggate in Secunda te herstel. Hierdie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op pres. Cyril Ramaphosa se omsendskrywe, waarin hy op die moord van Brendin Horner en die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide