Kimberley-tak koop watertenks aan om probleme te pak
Die AfriForum-tak in Kimberley het twee addisionele watertenks van 1 000 liter elk aangekoop sodat die stad voorbereid is sou waterprobleme ontstaan.
Die AfriForum-tak in Kimberley het twee addisionele watertenks van 1 000 liter elk aangekoop sodat die stad voorbereid is sou waterprobleme ontstaan.
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 6 Februarie 2018 bystand aan die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) se K9-eenheid gebied met die vastrek van ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag formele klagtes van haatspraak teen die EFF by die gelykheidshof se kantoor in die landdroshof…
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ’n hofsaak teen die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit, rakende die…
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se lening van R5 miljard aan Eskom sterk veroordeel. Die OBK…
AfriForum se Kuruman-tak het die afgelope week ’n stopteken by die drierigtingkruising by Laerskool Seodin en Hoërskool Kalahari opgerig. Dié…
AfriForum se Upington-buurtwag het die afgelope naweek ’n verdagte wat in ’n erf opgemerk is, vasgetrek.
Die Stad Kaapstad voorspel dat munisipale water binne enkele maande kan opdroog en daar word daarna verwys as Dag Sero….
Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide