Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Gaan Groen Knysna
Gaan Groen Knysna is ’n inisiatief wat met trots deur AfriForum se Omgewingsake-afdeling ondersteun word…
Ons vervolg
“Ek glo in die oppergesag van die reg. AfriForum se pasgestigte privaat vervolgingseenheid bied aan…
Stel ’n kommissie van ondersoek in
Organisasies verenig: Adjunkpresident moet ’n kommissie van ondersoek aanstel Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace…
Projek Nehemia
Wat is Projek Nehemia? Projek Nehemia is ’n projek met die doel om die veiligheid,…
Meld slaggate, probleme by parke en stukkende straatligte in Pretoria aan
AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite versuim om hul diensleweringspligte…
Stop Zuma
AfriForum begin burgerlike mosie van wantroue in president Zuma AfriForum stel ’n burgerlike mosie…
AfriForum Trauma-slagofferondersteuningseenheid
Die AfriForum Trauma-slagofferondersteuningseenheid lewer ’n baie unieke en persoonlike diens aan die slagoffers van geweldmisdaad…
AfriForum staan Eskom se planne vierkantig teen
AfriForum se Alberton-tak staan Eskom se planne vierkantig teen. Eskom beplan sedert 2008 om hoëspanningskraglyne…
Stop die ANC se haatspraak-wet
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedetailleerde insette ingedien oor die grondwetlikheid van die Wetsontwerp op die…
AfriForum veg vir jou reg tot krag
AfriForum skep regsfonds om munisipaliteite en Nersa verantwoordbaar te hou vir Eskom-skuld AfriForum het ‘n…
Heldespel
Ons verlede is ingekleur met helde, ontdekkers, grondleggers, leiers, doeners en ondersteuners. Elkeen was bereid…
Operasie opdateer
Is jy reeds lid van AfriForum? Dateer jou inligting HIER op Nog nie ’n lid…
Opnames
No posts