Versterk ons klag

30/06/2017

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om dié saak tot op internasionale vlak te beveg. ’n burgerregtewaghond- en vakbondafvaardiging gaan vandeesweek klagtes by vyf internasionale sportliggame indien, waaronder Wêreldrugby. Gee ons jou mandaat om te kla teen onwettige en blatante diskriminasie in sport deur jou naam hier by te voeg.

Hierdie e-pos sal direk aan Wêreldrugby gestuur word.

Ek as ondergetekende maak beswaar teen onwettige politieke inmenging in sport en ondersteun optrede teen sportliggame wat hulself hieraan skuldig maak.

Voeg jou naam by die klag:

*Kontakbesonderhede word benodig om inligting te verifier.

30/06/2017

Versterk ons klag

Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om dié saak tot op internasionale vlak te beveg. ’n burgerregtewaghond- en vakbondafvaardiging gaan vandeesweek klagtes by vyf internasionale sportliggame indien, waaronder Wêreldrugby. Gee ons jou mandaat om te kla teen onwettige en blatante diskriminasie in… [Lees meer]

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om dié saak tot op internasionale vlak te beveg. ’n burgerregtewaghond- en vakbondafvaardiging gaan vandeesweek klagtes by vyf internasionale sportliggame indien, waaronder Wêreldrugby. Gee ons jou mandaat om te kla teen onwettige en blatante diskriminasie in sport deur jou naam hier by te voeg.

Hierdie e-pos sal direk aan Wêreldrugby gestuur word.

Ek as ondergetekende maak beswaar teen onwettige politieke inmenging in sport en ondersteun optrede teen sportliggame wat hulself hieraan skuldig maak.

Voeg jou naam by die klag:

*Kontakbesonderhede word benodig om inligting te verifier.

Word ’n lid

Maak ’n donasie