Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
AfriForum versoek redes vir 9,4%-verhoging
AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4%…
Skoleregistrasie: Wes-Kaap
AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart…
Loop ’n dag in ’n kaalvoetkinderhuiskind se spore
Die President Kruger-kinderhuis huisves 63 kinders wat weens hofbevele in dié huis se sorg geplaas…
AfriForum se Ankerdorppadskou skep hoop!
KLIK HIER: AFRIFORUM SE #ANKERDORPPADSKOU AfriForum se #AnkerdorpPadskou is ’n veldtog waartydens hoop in dorpe…
Centurion Grondeis
Daar is ’n grondeis op groot dele van Centurion wat sowat 4 000 hektaar beslaan,…
Vervolg korrupte Eskom-oortreders
AfriForum ëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik…
Kinderslagofferfonds
Adam Tas-konsert samel geld in vir kinderslagoffers Koop jou kaartjies hier. AfriForum stig vanjaar die…
Stop die nuwe onteieningswetsontwerp
Die onteieningswetsontwerp, wat ten doel het om die staat die mag te gee om jou…
Skoleveiligheidsgids
AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene…
Malema moet ondersoek word!
AfriForum het lt.genl. Sithole, die SAPD se registrateur en ook die nasionale kommissaris van polisie,…
AfriForum verkla Andile Mngxitama by die gelykheidshof
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofstukke op te stel ten einde…
Dink of Sink 2019
Kompetisie agtergrond: Dink of Sink is ’n onvoorbereide debatskompetisie wat al reeds vir jare in…
Opnames
No posts