Stop die nuwe onteieningswetsontwerp

23/01/2019

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die onteieningswetsontwerp, wat ten doel het om die staat die mag te gee om jou eiendom te onteien, is op 21 Desember 2018 gepubliseer. AfriForum het verskeie skuiwergate daarin geïdentifiseer. Hierdie skuiwergate word in AfriForum se kommentaar op die wetsontwerp uiteengesit. Help AfriForum om te verhoed dat die nuwe wetsontwerp ’n werklikheid word deur jou steun aan die veldtog te verklaar.

Konsepwetsontwerp op Onteiening, 2019

Voltooi die onderstaande vorm om AfriForum se kommentaar namens jou in te dien:

Oops! We could not locate your form.

Forum Nuus-artikel

23/01/2019

Stop die nuwe onteieningswetsontwerp

Die onteieningswetsontwerp, wat ten doel het om die staat die mag te gee om jou eiendom te onteien, is op 21 Desember 2018 gepubliseer. AfriForum het verskeie skuiwergate daarin geïdentifiseer. Hierdie skuiwergate word in AfriForum se kommentaar op die wetsontwerp uiteengesit. Help AfriForum om te verhoed dat die nuwe wetsontwerp… [Lees meer]

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die onteieningswetsontwerp, wat ten doel het om die staat die mag te gee om jou eiendom te onteien, is op 21 Desember 2018 gepubliseer. AfriForum het verskeie skuiwergate daarin geïdentifiseer. Hierdie skuiwergate word in AfriForum se kommentaar op die wetsontwerp uiteengesit. Help AfriForum om te verhoed dat die nuwe wetsontwerp ’n werklikheid word deur jou steun aan die veldtog te verklaar.

Konsepwetsontwerp op Onteiening, 2019

Voltooi die onderstaande vorm om AfriForum se kommentaar namens jou in te dien:

Oops! We could not locate your form.

Forum Nuus-artikel

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*