Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar toe te staan en gaan redes van Nersa versoek vir hierdie verhoging wat ver bo inflasie is. Eskom het aansoek gedoen vir ’n verhoging van 17%. Die burgerregte-organisasie is van mening dat jaarlikse tariefverhogings soos hierdie onvolhoubaar is en dat Eskom se staatsgewaarborgde monopolie op elektrisiteitsvoorsiening uiters ongesond vir die land, sy mense en die ekonomie is.
Oops! We could not locate your form.
AfriForum versoek redes vir 9,4%-verhoging
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



