Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
#DieWêreldMoetWeet-nulled
[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.2.2″ custom_margin=”0px||||false|false” custom_padding=”0px||||false|false”][et_pb_row _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.2.2″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text module_id=”verslag” _builder_version=”4.2.2″…
Bestuurslisensies
AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die…
Help AfriForum se Brits-tak om die ligte aan te hou
Petisie teen Eskom wat beplan om elektrisiteitstoevoer na Brits te onderbreek AfriForum se Brits-tak en…
Verbod op tabakprodukte
Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié…
Van BOER tot BORD
Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk…
Petisie teen Westonaria Munisipaliteit vir die onbekwame sekuriteitsmaatskappy by Venterspos en Glenharvie se substasies
AfriForum se Westonaria-tak en gemeenskapslede wil graag die res van die publiek vra om hulle…
Die inperking van Vryheid
Text here… Voeg jou naam by die klag
AfriForum se gemeenskaptoekenningsinisiatief
Nomineer jou korona-held vandag! Mense gaan gebuk onder die gevolge van die COVID-19-pandemie en al…
Petisie teen Oudtshoorn Munisipaliteit oor onbillike belasting- en tariefverhogings
Die Oudtshoorn Munisipaliteit is besig om sy belastingbetalende inwoners uiters onbillik te behandel en te…
Stop die Covid-19-kwarantynkampe
AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om…
AfriForum se noodwaterpuntprojek
Suid-Afrika word as ’n waterskaars land geklassifiseer. Oplossings moet gevind word om die buitengewone uitdagings…
AfriForum Omgewingsake-watertekortpetisie
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings,…
Opnames
No posts