Bestuurslisensies

03/06/2020
Vervoerdepartement

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies.

“Die feit dat die stelsel steeds opgeskort is, beteken dat die Departement van Vervoer dit onmoontlik maak vir baie wetsgehoorsame mense om aan die wet te voldoen. Daarom eis AfriForum dat hierdie stelsel dadelik weer beskikbaar gestel word. Ons wil ook die versekering hê dat mense nie onregverdig benadeel gaan word weens iets wat buite hul beheer is nie,” sê Natasha Venter, bestuurder van Veldtogte by AfriForum.

Sukkel jy om jou lisensie te hernu? Laat weet AfriForum hier.

03/06/2020

Bestuurslisensies

AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. “Die feit dat die stelsel steeds opgeskort is, beteken dat die Departement van Vervoer dit onmoontlik maak vir… [Lees meer]
Vervoerdepartement

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies.

“Die feit dat die stelsel steeds opgeskort is, beteken dat die Departement van Vervoer dit onmoontlik maak vir baie wetsgehoorsame mense om aan die wet te voldoen. Daarom eis AfriForum dat hierdie stelsel dadelik weer beskikbaar gestel word. Ons wil ook die versekering hê dat mense nie onregverdig benadeel gaan word weens iets wat buite hul beheer is nie,” sê Natasha Venter, bestuurder van Veldtogte by AfriForum.

Sukkel jy om jou lisensie te hernu? Laat weet AfriForum hier.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*