Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Frustrasie oor lisensiekantore
AfriForum het reeds verskeie klagtes ontvang rakende bedrywighede by lisensiekantore. Van die klagtes sluit in…
Onwettige plakkerskamp in Koteng
Steun AfriForum om ’n klag in te dien by die SAPD in verband met die…
Munisipale verval in Lichtenburg
AfriForum se Lichtenburg-tak het ’n aksieplan van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit versoek met betrekking tot…
Pak ’n noodboks
AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer na…
Geregtigheid vir kinders!
Ons howe laat slagoffers van kinderverkragting en -mishandeling in die steek. AfriForum se privaatvervolgingseenheid pak…
Petisie teen hidrobreking (fracking)
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas…
AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.
AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor. Die Mangaung-metro het elektrisiteitsverbruikers se…
Wysigings aan gelykheid- en diskriminasiewetgewing
Die wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie…
Bethal se kragonderbrekingsopnames
Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale…
Beurtkrag
AfriForum kry Eskom en die munisipaliteit voor stok oor die implementering van maksimum elektrisiteitsaanvraagbeurtkrag asook…
Stop Beoogde vuurwapenwet!
Volgens ’n beoogde konsepwysigingswet sal geen persoon voortaan meer ’n vuurwapen mag koop/besit vir selfverdediging…
Opnames
No posts