Bethal se kragonderbrekingsopnames

10/06/2021
Bethal_Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale beurtkrag is? AfriForum se Bethal-tak doen ’n opname oor watter areas gebuk gaan onder kragonderbrekings om sodoende ’n oplossing te kry wat onafhanklik is van die elektrisiteitsverskaffer, Eskom.

Laat weet ons hier:

10/06/2021

Bethal se kragonderbrekingsopnames

Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale beurtkrag is? AfriForum se Bethal-tak doen ’n opname oor watter areas gebuk gaan onder kragonderbrekings om sodoende ’n oplossing te kry wat onafhanklik is van die elektrisiteitsverskaffer, Eskom. Laat weet ons hier:
Bethal_Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale beurtkrag is? AfriForum se Bethal-tak doen ’n opname oor watter areas gebuk gaan onder kragonderbrekings om sodoende ’n oplossing te kry wat onafhanklik is van die elektrisiteitsverskaffer, Eskom.

Laat weet ons hier:

Word ’n lid

Maak ’n donasie