AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.

30/06/2021
Bloem_tariewe_Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mangaung-metro het elektrisiteitsverbruikers se rekeninge verhoog.

  • Die tarief vir huishoudelike verbruik is verander van 1 tot 350 eenhede na 1 tot 150 eenhede.
  • Die tarief vir die verbruik van meer as 351 eenhede is verander na 151 eenhede.

Nadat Centlec namens die munisipaliteit by Nersa aansoek gedoen het vir ’n 14,59%-verhoging het hulle die tarief met 23,78% aangepas sonder goedkeuring

AfriForum maak kapsie teen die tariefverhoging en dring daarop aan dat Nersa dit afkeur. Onderteken ons petisie en ondersteun AfriForum in dié saak.

AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor. Die Mangaung-metro het elektrisiteitsverbruikers se rekeninge verhoog. Die tarief vir huishoudelike verbruik is verander van 1 tot 350 eenhede na 1 tot 150 eenhede. Die tarief vir die verbruik van meer as 351 eenhede is verander na 151 eenhede. Nadat… [Lees meer]
Bloem_tariewe_Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.

Die Mangaung-metro het elektrisiteitsverbruikers se rekeninge verhoog.

  • Die tarief vir huishoudelike verbruik is verander van 1 tot 350 eenhede na 1 tot 150 eenhede.
  • Die tarief vir die verbruik van meer as 351 eenhede is verander na 151 eenhede.

Nadat Centlec namens die munisipaliteit by Nersa aansoek gedoen het vir ’n 14,59%-verhoging het hulle die tarief met 23,78% aangepas sonder goedkeuring

AfriForum maak kapsie teen die tariefverhoging en dring daarop aan dat Nersa dit afkeur. Onderteken ons petisie en ondersteun AfriForum in dié saak.

Word ’n lid

Maak ’n donasie