Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Stop NGV
AfriForum het reeds ’n brief aan die president gerig wat aandring daarop dat hy die…
Verval in Matlosana Munisipaliteit vererger by die dag!
Hartbeesfontein het nou al vir vier weke nie water nie, terwyl dit ’n konstitusionele reg…
Klerksdorp – Palmietfontein-dorpstigting
AfriForum beveg die voorgestelde ontwikkeling van onder andere 5 000 residensiële eenhede wat grens aan…
AFRIFORUM EIS BHEKI CELE SE AFDANKING
Bheki Cele, die minister van Polisie, het al telkemale bewys dat hy onbevoeg is vir…
Parys het al vir 34 dae nie water nie.
AfriForum ondersteun die gemeenskap van Parys in hul stryd teen watertekorte en oorweeg regstappe. Ondersteun…
Die polisiemag behoort by die gemeenskap te lê.
Wanneer dit by staatsagentskappe kom wat die taak opgelê is om misdaad te bekamp, glo…
Aandag alle kleuterskole in Kimberley
AfriForum se Kimberley-tak het ’n groot behoefte aan watertenks vir kleuterskole in ons dorp geïdentifiseer…
Stel jy belang om deel te word van die AfriForum-tak in Wes-Moot se radionetwerk?
Die proses rondom die gebruik van die herhaler is as volg en geld vir AfriForum-lede…
Hou jou water uit die staat se hande.
Ons kan nie die staat vertrou nie. Hou jou water uit die staat se hande…
Is jy ’n slagoffer van rassisme of valse rassismeaantygings?
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is besig om drie mense te help wat na bewering valslik deur…
Slaggatkompetisie!
Stem vir jou straat as jy wil hê AfriForum se Potchefstroom-tak moet kom slaggate herstel…
Opnames
No posts