Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die Hoërskool Douglas het ’n sterk behoefte aan spoedhobbels en ’n verkeerskruising/verkeerseiland voor die skool. Die skool se versoeke val egter op dowe ore. Help ons om druk op die owerhede toe te pas om sodoende ’n verskil in Douglas én vir ons kinders te maak.
Ondersteun ons saak hier:
"*" indicates required fields
01/02/2024
Spoedhobbels in Douglas
Die Hoërskool Douglas het ’n sterk behoefte aan spoedhobbels en ’n verkeerskruising/verkeerseiland voor die skool. Die skool se versoeke val egter op dowe ore. Help ons om druk op die owerhede toe te pas om sodoende ’n verskil in Douglas én vir ons kinders te maak. Ondersteun ons saak hier:




