Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Hartbeesfontein het nou al vir vier weke nie water nie, terwyl dit ’n konstitusionele reg is wat deur die Matlosana Munisipaliteit voorsien móét word.
AfriForum eis dringende oplossings, anders sal die reg maar sy gang moet gaan.
Help ons om druk op die munisipaliteit te plaas.
Ondersteun ons saak hier:
"*" indicates required fields
Verval in Matlosana Munisipaliteit vererger by die dag!
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




