|

AfriFees jolig aan boord die Oppiwater Kunstefees gevier

Deur Megan Swart

Vakansiegangers aan boord die MSC Opera het die afgelope naweek hul taal voluit gevier by die unieke Afrikaanse taal-en-kultuurfees, beter bekend as AfriFees. Dié keurspel, wat deel uitmaak van die Oppiwater Kunstefees, vier Afrikaanse kultuur en musiek. Die musiekgroep Die Broers het ’n interaktiewe musiekervaring geskep wat mense aangepor het om saam te sing en hul heupe te swaai.

Kyk wat sê diegene wat dié AfriFees bygewoon het:

Soortgelyke plasings

Ons is Afrikaners