AfriForum benodig jóú hulp!

Die burgerregteorganisasie doen ’n beroep op sy lede om tydens die 2026- plaaslike verkiesing in November as verkiesingswaarnemers op te tree en sodoende te help toesien dat die verkiesingsproses vry, regverdig en deursigtig verloop.

Lede wat bereid is om as waarnemers op te tree word versoek om hierdie vorm te voltooi:

Soortgelyke plasings

#OnsSalSelf, Ons is Afrikaners, Veiligheid, Magsmisbruik