Toyota- bakkie kompetisie is gekanselleer

AfriForum se Krugersdorp-tak wil jou hiermee in kennis stel dat die kompetisie vir die Toyota-bakkie gekanselleer is omdat daar nie genoegsame deelname was nie.

Ons wil graag jou geld terugbetaal in jou rekening. Voltooi asseblief die volgende inligting:

Word ’n lid

Maak ’n donasie

Soortgelyke plasings