01/06/2026
Verkeersligte buite werking
Help AfriForum se Vanderbijlpark-tak om verkeersligte wat buite werking is te rapporteer. Dit is ’n risiko vir die gemeenskap as verkeersligte nie werk nie.

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide