Takbestuurnominasievorm vir AfriForum se Helderbergkom-tak
12 Mei 2026
Nomineer jouself, of iemand wat bevoeg is, deur die aangehegde skakel te volg. Die volgende portefeuljes moet gevul word: voorsitter, ondervoorsitter, tesourier, sekretaris, plaaslikeregeringsbeampte, omgewingsakebeampte, veiligheidsvoorsitter (veiligheid) en jeugbeampte.



