Nominasievorm: AfriForum se Paarl-takbestuur

29 April 2026

Nomineer jouself of iemand wat bevoeg is deur die aangehegde skakel te volg. Die volgende portefeuljes moet gevul word:

  1. Voorsitter
  2. Ondervoorsitter
  3. Tesourier
  4. Sekretaris
  5. Plaaslikeregeringsbeampte
  6. Omgewingsakebeampte
  7. Buurtwagleier (Veiligheid)
  8. Jeugbeampte

Word n lid

Maak n donasie

Soortgelyke plasings

Veiligheid