AfriForum-verslag toon land se vullisterreine is steeds ’n vrot spul
Luidens AfriForum se 2025-vullisterreinouditverslag wat vandag bekendgestel is, is die land se vullisterreine steeds ’n vrot spul. Net omtrent 1…
Luidens AfriForum se 2025-vullisterreinouditverslag wat vandag bekendgestel is, is die land se vullisterreine steeds ’n vrot spul. Net omtrent 1…
Die deurlopende tekort aan betroubare vullisverwydering in die Bethlehem-sakegebied hou ernstige gesondheids- en veiligheidsrisiko’s vir inwoners en sake-eienaars in, waarsku…
Diewe en vandale wat substasies in Centurion beskadig, sal voortaan moet ligloop nadat die plaaslike AfriForum-tak pas ’n nuwe sekuriteitskamera…
Te midde van die veelvuldige watertoevoerprobleme waarmee Heilbronners mee te make het, het die plaaslike AfriForum-tak die afgelope maand dié…
Die burgerregtewaghond AfriForum se regspan het vandag ’n finale aanmaningsbrief aangaande vulllisverwydering aan die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit gestuur. Dit volg…
AfriForum se Bothaville-tak het gister (12 Desember) ’n aanmaning aan die Nala Plaaslike Munisipaliteit gestuur rakende die haglike toestand van…
AfriForum het vandeesweek ’n sterk saak in die Appèlhof gestel oor hoekom die dreunsang “Kill the Boer” as haatspraak verklaar…
AfriForum het vandeesweek weer op verskeie gebiede toegetree en het onder meer inligting oor Afrikaans vir opname in die Wêreldatlas…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein lewer. Dít volg ná talle inwoners klagtes van swak…
AfriForum se 11 takke in die Karoo-streek het op 28 Januarie 2020 skrywes aan hul plaaslike munisipaliteite gerig om hande…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide