AfriForum se Nylstroom-buurtwag trek misdadiger vas
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op 11 November 2018, in samewerking met BAS Sekuriteit en die SAPD, ’n misdadiger vasgetrek.
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op 11 November 2018, in samewerking met BAS Sekuriteit en die SAPD, ’n misdadiger vasgetrek.
Christiana-buurtwaglede het onlangs ’n inligtingsessie bygewoon waartydens toneelbewaring en forensiese aspekte bespreek is. Dié opleiding het reeds handig te pas…
AfriForum se Kathu-buurtwag het in Oktober verskeie suksesse in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gevier.
Noordstad Sekuriteit het AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak op 21 Oktober 2018 gekontak om ’n verdagte te help aankeer. Foto’s van die…
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 18 Oktober 2018 ’n verdagte vasgetrek ná hy tydens ’n rooftogpoging by ’n buurtwaglid se voordeur betrap…
Tydens ’n patrollie op 11 Oktober 2018 is die Meyerspark-buurtwag deur ’n AfriForum-lid gekontak nadat dié lid ’n betreder in sy erf…
AfriForum se Rayton/Heuwelsig-buurtwag het op 27 September tydens ’n patrollie en in samewerking met die SAPD-blitspatrollie ’n gekaapte Toyota Fortuner…
Fanie Naude, voorsitter van AfriForum se Roodepoort-tak, het op 13 September om 20:30 ’n oproep oor ’n vermeende grondbetreder ontvang, waarna…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide